School sportSport

Plaaslike swemmers gee hul alles

Die swemmers het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en het die skool se naam hoog gehou.

Vyf van Hoërskool Barberton se leerders het die naweek in Mbombela by Van Riebeeckpark aan die Mpumalanga Vlak 1 -swemgala deelgeneem. Die swemmers het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en het die skool se naam hoog gehou.

Uitslae

• Joseph Stevens: 100m-borsslag (brons); 50m-borsslag (brons)

• Jo-Mari Nortje: 100m-borsslag (brons)

• Du-André de Jager: 200m-kruipslag

(silwer); 100m-kruipslag (brons); 50m-kruipslag (brons); 50m-rugslag (silwer); 100m- rugslag (brons)

• André de la Rey: 200m-kruipslag (brons); 50m-kruipslag (silwer); 50m-rugslag (brons); 100m-kruipslag (brons)

• Tanya Verster: 50m-borsslag (goud);

100m-borsslag (goud).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button