Pumas o/21 14-16 Griekwas o/21

Pumas o/21 het met 'n enkele twee punte teen Griekwas vasgeval, maar het deurgaans terugbaklei in 'n poging om as wenners van hul tuisveld af te kan stap.

NELSPRUIT – Die o/21 span van die Steval Pumas mag dalk vasgeval het teen hul opponente van die Griekwas, maar Mpumalanga se jonges het regdeur die kragmeting gewys dat hulle lus was om te hardloop.

Met agterlynbewegings wat een na die ander gevolg het, het ons manne gewys dat geen nederlaag hulle sal onder kry nie.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button