Yorkies word nie reg geskeer nie

Ek het onlangs 'n stel by Adoration Pet Parlour afgetrap.

Ek het my Yorkie en Biewer Yorkie ingevat om gebad en versorg te word. Ek het baie mooi vir die ontvangsdame verduidelik wat ek op my honde gedoen wil hê, sy het dit op my kaart neergeskryf en gesê sy sou seker maak dat alles gedoen word:
• Skeer ore skoon tot in die helfde
• Skeer pensies skoon asook onder stertjies
• Geen hare op hul gesigte moet gesny word nie.

Ek het ook aan haar verduidelik dat ek die vorige twee kere ook gevra het dat die gesiggies nie geskeer word nie, maar dat dit in elk geval gedoen was.
Nietemin, toe ek my honde net na 12:00 gaan oplaai, het ek gesien dat my wens weer eens geïgnoreer is!
My honde se hare bo-op die neuse is kort geskeer en hul ogies oopgesny. Dit wat hulle moes doen was ook nie gedoen nie, ore en pensies was nie aan geraak nie. Ek was boos!
Ek wou met die dame wat verantwoor-delik is vir die skeer van die honde praat en by die ontvangsdame weet waarom daar nie aan my instruksies op die kaart voldoen is nie. Dis toe dat ons uitvind dat die skeerder nie kan lees nie. Niemand het eers met haar gepraat of aan haar verduidelik wat sy moet doen nie.
Toe ek my geld wou terugeis het sy geweier. Sy het erken dat die dame wat die honde skeer nie kan lees nie en ook nie Engels verstaan nie.
Alta Massyn of Adoration Pet Shop and Grooming Parlour responds:
Ms Lindy Titshall did bring in her Biewer Yorkie named Raven – what an adorable pup. He was cut to Titshall’s specification, the puppy was not cut outside any of the grooming guidelines for this breed, which can be further researched on the Internet for those who are unfamiliar to this particular breed.
We did arrange for her to come back in on Monday at 11:00, but she failed to arrive. Unfortunately she has visited my grooming parlour on three occasions and each time has made a complaint.
We have many happy clients and are well aware that we cannot please every one and therefore wish Titshall all the best at another parlour.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button