Update
Vroue Landbou Unie (VLU)
Om deur middel van hoë kwaliteit programme, kennis en vaardighede tot voordeel van die totale gemeenskap oor te dra. Om lede as tuisteskeppers en meelewende landsburgers toe te rus.

Die VLU is ‘n opvoedkundige organisasie waarin vroue met dieselfde waardes geleentheid tot verruiming gebied word sodat hulle ‘n bydrae kan lewer en ‘n daadwerklike aandeel kan hê aan die ontwikkeling van ons land.
Rina Potgieter
Presidente
VLU Mpumalanga
Posbus 3316
Nelspruit
1200
Sel: 082 851 3883 Faks: 086 204 1072
https://www.vlumpumalanga.weebly.com
Die Flamboyant-tak het hul nuwe bestuur vir 2014 bekend gemaak:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
