Vrou sterf sinnelose dood

‘n Bejaarde vrou het tydens ‘n huisroof sinneloos gesterf toe kouse in haar mond geprop is, ‘n sak oor haar kop getrek is en ‘n kombers bo-oor haar gegooi is. Sy het vermoedelik versmoor as gevolg van die obstruksies in haar mond en oor haar kop. Die moord het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur en …

‘n Bejaarde vrou het tydens ‘n huisroof sinneloos gesterf toe kouse in haar mond geprop is, ‘n sak oor haar kop getrek is en ‘n kombers bo-oor haar gegooi is.

Sy het vermoedelik versmoor as gevolg van die obstruksies in haar mond en oor haar kop.

Die moord het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur en die aandag weer gevestig op dié misdaad wat wat net nie hokgeslaan kan word nie.

Me. Charlotte Kruger (66) en haar man mnr Jacobus Hendrik (72) het voor die televisie in hulle sitkamer in ‘n sekuriteitskompleks geslaap toe twee verdagtes toegang tot die huis verkry het.

Volgens Kruger se seun, Vernon,  het sy pa wakker geword toe een van die verdagtes ‘n wapen teen sy kop gedruk het.

Kry Vrydag se uitgawe van die koerant om meer te lees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button