FeaturesInnibos FotoLifestyle

Apies Innibos vermaak die jongspan met kleurvolle vertonings

Die Sparletta Apies Innibos kindervenue het vir kleurvolle vermaak gesorg met Kanoeksie en Kadoeksie en Ghost, die spotprentkunstenaar wat die kleinspan vermaak het.

Die Sparletta Apies Innibos kindervenue het vir kleurvolle vermaak gesorg met Kanoeksie en Kadoeksie en Ghost, die spotprentkunstenaar en ander wat die kleinspan vermaak het.

Die elfies, Kanoeksie en Kadoeksie, het al die maatjies geleer dat huiswerk pret is, hoe om somme te doen en dat dit belangrik is om eers jou werkies te doen voor jy kan speel. Daar is wel ook altyd tyd om te speel en Kanoeksie en Kadoeksie het die jongspan laat sing en dans met hul vrolike liedjies.

Ghost, die spotprentkunstenaar, het ook die kleintjies gewys hoe om gesigte te teken – iets wat die hul ook baie geniet het.

 

 

 

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button