EntertainmentLifestylePeople

Hope vermaak by kaskardag

Kom kyk gerus op Saterdag, 20 Spetember 2014 om 14:00 by Rooikatpark hoe n klomp lande gelyk in ons dorpie inbeweeg, met potjiekos, stalletjies en natuurlik ons selfgemaakte kaskarre en die wedrenne.

Die Ou Apostoliese Kerk nooi almal hartlik uit na ons Sondagskool se kaskardag en potjiekoskompetiesie. Inskrywings fooi is R100.00 per kaskar.

Vir baie het kaskarre al iets van ons geskiedenis geword, maar vir ons, ons nuwe jaarlikse tradisie.

Kom kyk gerus op Saterdag, 20 Spetember 2014 om 14:00 by Rooikatpark hoe n klomp lande gelyk in ons dorpie inbeweeg, met potjiekos, stalletjies en natuurlik ons selfgemaakte kaskarre en die wedrenne.

Speletjies, pret, kos en stalletjies, wat meer kan mens vra op n Saterdag? Word deel van ons pretdag en jaarlikse tradisie en fondsinsameling vir die wonderlike kinders van ons Sondagskool.

Ons bedank ook hiermee die volgende borge waarsonder ons nie so `n dag van pret kan aanbied nie: Gawie Mare Paneelkloppers; Supa Quick; Exstreme Hardeware; Highlands
Volkswagen: Atlas paneelkloppers; Auto Hausen paneelkloppers; Viscon konstruksie; Coastal Hire; Lydenburg Car Wash; Hengel en Kuns, Silver Aoaks en Absolutely water

Kontak Nico Willemse by tel. 061 421 1145 of Gert Koekemoer by tel. 082 469 6136 vir meer inligting.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button