CompetitionsEntertainmentLifestyle

Hyg na jou asem: Boekkompetisie

As jy dalk uitmis op jou sepies met al die beurtkrag is die jou kans om so bietjie gratis vermaak los te slaan vir daardie donker aande.

Wen ‘n stel van sewe hygromans!

Titels sluit in:
Hartstog op Hartenbos
As liefde ontwaak
Hartklop Omnibus 14
Dans van die sterre
Annalize Morgan – Omnibus 6
Ena Murray Keur 6
Elza Rademeyer – Omnibus 8

Al wat jy hoef te doen om n kans te staan is om die vorm in te vul sodat ons jou kan kontak indien jou naam getrek word.

Competition has closed

Reëls

• Sluitingsdatum: Vrydag 24 Julie, 2015

• Die kompetisie is n gelukkige trekking

• Die wenner is verantwoordelik om die prys by Laeveld Media kantoor, 12 Stinkhoutsingel, Nelspruit, af te haal

• As die prys nie binne ‘n maand na kennis afgehaal word nie word dit verbeur

• Wenner se foto en naam sal gepubliseer word

Reëls en voorwaardes geld

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button