CompetitionsEntertainmentLifestyle
Wen kaartjies om Bok van Blerk by Rango’s te kyk
Wen! Lowvelder.co.za en Rango’s gee twee kaartjies weg aan een gelukkige wenner om na Bok van Blerk te kom kyk Vrydag 16 Oktober om 21:00. Al wat jy hoef te doen is om die vorm hieronder in te vul, jou naam, van en selfoonnommer in te sluit. Die kompetisie sluit Maandag 12 Oktober 2015 om …

Wen!

Lowvelder.co.za en Rango’s gee twee kaartjies weg aan een gelukkige wenner om na Bok van Blerk te kom kyk Vrydag 16 Oktober om 21:00. Al wat jy hoef te doen is om die vorm hieronder in te vul, jou naam, van en selfoonnommer in te sluit. Die kompetisie sluit Maandag 12 Oktober 2015 om 09:00 en is ‘n gelukkige trekking. Die wenner sal per SMS in kennis gestel word en moet sy prys by Laeveld Media se kantore by Stinkhoutsingel 12, Nelspruit kom afhaal voor Donderdag om 16:00.
Hierdie kompetisie het gesluit
Meer oor die vertoning en kaartjieverkope hier: Bok van Blerk by Rango’s

