CompetitionsEntertainmentLifestyle

Wen ‘n nag se hotelverblyf en kaartjies na dié Afrikaanse vertoning

Hier is jou kans om saam met jou geliefde 'n nag gratis te gaan oorslaap in die Stay Easy Hotel, met ontbyt en kaartjies om te gaan kyk na Robbie Wessels, Dewald Wasserfall en Ricus Nel.

As jy graag jou geliefde wil bederf met ‘n onvergeetlike aand is die jou kans.

Robbie Wessels, Dewald Wasserfall en Ricus Nel tree vir die eerste keer saam op by Emnotweni op 30 Januarie en ons het twee kaartjies, as ook n nag se verblyf met onbyt, om weg te gee.

Vul die eenvoudige vorm in en sê vir ons waarom jy dink jy die prys verdien. Die oorspronklikste antwoord sal die prys huis toe neem.

Sorry. This form is no longer available.

Die kompetisie sluit Woensdag, 27 Januarie om 1:00. Die wenner sal per SMS in kennis gestel word en moet sy prys by Laeveld Media se kantore by Stinkhoutsingel 12, Nelspruit kom afhaal voor Donderdag om 16:00.

Reëls en voorwaardes geld. 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button