Winterveld fees 2016
BURGERSFORT – Die geur van potjiekos in die lug en die gees wat daar geheers het, het vanjaar se Winterveldfees gekenmerk. Die oggend het Tjiff en Tjaf kom inloer om die kinders te vermaak. Allerlei stalletjies met produkte van soetrissiesous tot handsakke en biltong, het kopers gelok. Die Tubatse Hedgehogs het die kaskarresies gewen. Later …
BURGERSFORT – Die geur van potjiekos in die lug en die gees wat daar geheers het, het vanjaar se Winterveldfees gekenmerk.
Die oggend het Tjiff en Tjaf kom inloer om die kinders te vermaak. Allerlei stalletjies met produkte van soetrissiesous tot handsakke en biltong, het kopers gelok.
Die Tubatse Hedgehogs het die kaskarresies gewen. Later die aand het Gert Koevert, Refentse Morake, Chris Els, en Richard van der Westhuizen die gehoor vermaak.
Verskeie ander kunstenaars het deur die aand opgetree en mense het tot laatnag gekuier.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
