WEN ‘n boekversameling vir jou laerskool
Laevelder gaan 'n versameling van 16 spiksplinternuwe jeugboeke weggee. Stem nou sodat jou skool dit kry!

Hier is jou kans om 16 boeke los te slaan vir jou skool. Al wat jy hoef te doen, is om onder te stem. Die skool met die meeste stemme kry dié ongelooflike prys!
Die boekversameling sluit die volgende titels in:
Roald Dahl met illustrasies deur Quentin Blake
• Marius se merkwaardige medisyne
• Die Twakke
• Die GSR
• Fantastiese Mnr Vos
• Matilda
• James en die reuseperske
• Charlie en die groot glashyser
Die Poort 2, Reisigers – Nelia Engelbrecht
Lotta se Lewe – Alice Pantermuller en Daniela Kohl
Harry Griesel, Operasie Sokkredding – Sonja Kaiblinger
Elf dae in parys – Elizebath Wasserman
Dogtective, William and the Diamons Smugglers – Elizebath Wasserman
Die Pro – Leon De Villiers
3-in-1 Saartjie, Omnibus 4 – Bettie Naudé
3-in-1 Trompie, Omnibus 4 – Topsy Smith.
Skryf hier in
Sorry. This form is no longer available.
• Die kompetisie sluit 24 Maart 2017. Die skool van jou keuse moet binne die Laeveld en Laevelder se verspreidingsgebied wees. Termes en voorwaardes geld
