Maatjies, wat is twee maal…. vier?
Laerskool Lydenburg is hierdie jaar geseën met vier stelle tweelinge wat hul skoolloopbane begin.
Die nuwe graadeentjies het Maandag en Dinsdag by die “groot skool” aangemeld. Die klasse het in groepe opverdeel wat op afwisselende dae skool toe gaan om die proses gladder te laat verloop.



Lees ook: Slaggereed vir ‘groot skool’
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
