Dis amper weer tyd vir die Wildevy 4X4
Maak gereed, die Wildevy 4X4 is een van die dae weer hier in Burgersfort

BURGERSFORT – Die Wildevy 4X4 sal op 25 Julie plaasvind. Inskrywings is nog beskikbaar. Die bergfiets kompetisie sal ook weer die jaar plaasvind.
Vir enige navrae of inskrywings kan Willem Montgomery geskakel word by 083-302-5769