Ashley Grobler speel dromme

Ashley Grobler is a blinde seun van Nelspruit wat eendag graag 'n loopbaan as muskiant wil volg. Hy speel tans in die musiekgroep van sy kerk in die stad. Sy tweeling broer, Fabian is weer sport-mal en wil graag 'n rugbyspeler of veearts word.

https://www.youtube.com/watch?v=AemltT-m23M&feature=youtu.be

susannaoosthuizen

Back to top button