Boer Chris soek ‘n Laeveldse nooi
Die plaaslike boer, Chris Badenhorst, soek ook 'n vrou op die televisieprogram, Boer soek 'n Vrou. Hy vra dat die meisies vir hom moet briewe skryf. Hy verkies dat die dames wat wel vir hom skryf uit die Laeveld moet kom. Lees meer oor hierdie boer op www.steelburgernews.co.za