Die Pumas soek Saterdag jou ondersteuning!

Die Steval Pumas speel Saterdag 15:00 op KaNyamazane Stadion teen die Goue Leeus. 'n Gratis pendeldiens vertrek van agter Riverside Mall na die stadion. Kaartjies is R20 vir volwassenes en R10 vir skoliers.

Back to top button