Karino Sitrus Korporasie: ‘n uitblinker in die sitrusuitvoerbedryf
Karino Sitrus Korporasie het die afgelope seisoen meer as 2 miljoen karton lemoene vir die eerste keer verpak. Simon Maluleke, 'n werker wat al 55 jaar daar werk, het meer oor dié bedryf vertel.

https://youtu.be/C08_EPh-9mU