Leon van Nierop praat oor die tikmasjien waarop hy Ballade vir ‘n Enkeling geskryf het
Ballade vir 'n Enkeling is op 'n baie spesiale tikmasien getik. Leon van Nierop het tydens 'n onlangse VLU Mpumalanga-kongres die verhaal rondom die tikmasjien vertel.
