Maak jou stem dik vir die Laeveld se Springbokster

Die oud-Laevelder, Duane Vermeulen, is hierdie week aangewys as een van vyf kandidate vir die Internasionale Rugbyraad se speler van die jaar. Daar is ook interessante sportsoorte wat dié naweek in die Laeveld plaasvind. Volg hierdie skakel om vir Duane te stem en gaan op Twitter en bewys jou ondersteuning met die hutsmerk #IRBAwards: https://www.citizen.co.za/lowvelder/235492/heres-vote-lowveld-boytjie-duane-vermeulen-irb-world-rugby-player-year-2014/

Back to top button