We meet Frikkie
Jy’t van die vlieënde vark gehoor, jy’t hom dalk al op kiekies gesien, maar hier is hy nou in lewende lywe! Innibos het dié jaar vir Frikkie, die vlakvarkie met vlerkies, as die fees se “mascot” en deel van hul tema – Innibos is alles moontlik – bekendgestel.
