Pragtige stemme by Emnotweni Eisteddfod

Talentvolle jong sangers het Dinsdagoggend uitgehaal en gewys in die derde week van die Emnotweni Eisteddfod. Deelnemers het pragtig gesing in die "Pop/Country" kategorie.

Back to top button