Sport calender April 9
Jou weeklikse sportvideo is saamgestel deur Carli Koch

Die Steval Pumas speel Saterdag 11 April om 15:00 op Mbombela Stadion teen die Xerox Golden Lions. Moet nie die Vodacomstryd misloop nie.
Die laaste been van die XCountry-reeks vind by Mankele plaas. Die groentjies spring om 09:00 af en die meer gesoute ryers om 10:15. Wie gaan as die alghele wenners gekroon word.
Jou weeklikse sportvideo is saamgestel deur Carli Koch.