Stakende vakbond-lede val glo petroljoggie aan

Die man is verlede week by die Beta Kilo-vulstasie glo deur lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers in Suid-Afrika aangerand.

Back to top button