Trotse Laevelders verwelkom die Pumas op KMI Lughawe
Rugbyaanhangers het ons kampioene, die Steval Pumas Sondagmiddag op die lughawe ingewag om hul geluk te wens nadat hulle die Vodacombeker gewen het.

Lees die wedstrydverslag hier.

Lees die wedstrydverslag hier.