Video: Vlammies wys hulle brand met trots vir Springbok-span
Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, se alma mater, Hoërskool Bergvlam, se leerders het verlede week op 'n spesiale manier die span sterkte toegewens vir die Wêreldbekertoernooi.

MBOMBELA – Die leerlinge het Donderdag in verskillende kleur T-hemde aangemeld om die landsvlag uit te beeld en só te wys hulle staan bankvas agter dié oud-leerder tydens sy eerste wêreldbeker, wat op 18 September in Engeland afskop.
Vrydag het die wetenskaponderwyser Cornél Dreyer ook met ‘n sebrage die nasionale span sterkte toegewens.
Kyk die video: