Wildevy 4X4 gesinsdag bied aan Henri Alant

Henri Alant sal weer die jaar die gaste vermaak by die Wildevy 4X4 gesinsdag

BURGERSFORT – Die Wildevy 4X4 gesinsdag vind op 25 Julie plaas by PLM Boerdery, sowat 10km buite Burgersfort op die Lydenburg pad.

Vir meer inligting oor die geleentheid besoek gerus die Wildevy se webblad by: www.wildevy4x4.co.za

Henri Alant sal weer die jaar die gaste vermaak by die Wildevy 4X4 gesinsdag. Kyk gerus na die video van Alant om te sien wat jy kan verwag:

Back to top button