News
Voetspoor funksie bring mooi herinneringe
Laerskool Kanonkop het pas hul spesiale Voetspoorfunksie vir hul graad sewe leerlinge gehou.

Hulle kon nie glo dat hulle sewe jaar gelede as graad een’s klein voetspoortjies gelaat deur die einste kleinhekkie waardeur hulle op hul laaste dag gestap het nie. Tydens die Voetspoorfunksie, waar hulle uitstap by die hekkie, word die leerlinge gegroet en sterkte toegewens met hul hoërskoolloopbane.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
