News

Bel die nommers in nood

Die Middelburg Polisie herinner die gemeenskap om 10 111 te skakel as jy in nood is of wanneer jy 'n klagte of polisiehulp benodig.

Die alternatiewe nommers wat jy ook kan skakel is soos volg:

013 247 7000

013 247 7353

013 247 7354

013 247 7356

013 247 7357

013 247 7358

Middelburg Emergency Numbers!

“Ons wil ook graag ‘n veiligheidswenk deur gee aan die gemeenskap. Indien jy ‘n nuwe elektrise toestel, soos ‘n televisie gekoop het, vernietig of sny die karton waarin dit verpak is, in kleiner stukke op, want die booswigte kan nou op jou sypaadjie sien dat hier nuwe toerusting in die woning aangekoop is. Moet dit ook nie op jou bure se sypaadjie sit nie,” sê adjudant offisier Lize de Wit van die Middelburg Polisie.

Die Middelburg Polisie rig ook ‘n versoek aan die gemeenskap om nie op die polisieparkering voor die Middelburg SAPD te oarkeer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button