Crime
-
Kanonkop-inwoners keelvol vir kriminele
CrimeNog ’n watermeter is gisteraand in Kanonkop gesteel, hierdie keer in Proteastraat. In ’n afsonderlike voorval is ’n elektriese heining…
-
Dennesig-huis in daglig geplunder
CrimeMiddelburg huiseienaar in België toe daar Woensdag tussen 12:00 en 16:00 'n inbraak was by die huis en alles oopgebreek…
-
NUUS: Goudkleurige motorfiets in Dennesig gesteel
CrimeWees op die uitkyk! ’n Unieke goudkleurige Kawasaki Ninja motorfiets is vroeg vanoggend gesteel.
-
NUUS: Vrou veg verbete toe inbreker haar wou verkrag
CrimeVrou in Middelburg oorleef poging tot verkragting, veg verbete terug teen inbreker wat met gesteelde huisware gevlug het.
-
Tiener-trio teiken voertuie in Totiusstraat
CrimeDrie jong tienerseuns, waarvan een op ’n motorfiets, het voertuie in Totiusstraat in Gholfsig beskadig nadat hulle die voertuie met…
-
Kanonkop home targeted again, but break-in fails
CrimeA late-night attempted house break-in on Protea Street was stopped thanks to upgraded security measures. The homeowner believes the suspects…
-
KYK: Man op kringtelevisiemateriaal wat moontlik gifbroodjies gooi vir honde
Crime’n Hond het vanoggend byna gevrek nadat sy gifbroodjies, wat oor die heining gegooi is, ingekry het.
-
-
-
Watermeter kruip wéér weg…
CrimeWatermeterdiewe speel lekker kat en muis speletjies in ons dorp, want hulle kom elke keer daarmee weg!
-
Owner of robbed Rockdale tuck shop speaks out
CrimeThe robbers posing as customers, allegedly assaulted the shopkeeper and fled with cash and other goods.
-











