News

VIDEO: SA Swaargewig bokskampioen oefen in Middelburg

Ruann Visser, Suid-Afrikaanse swaargewig kampioen, het verelde week by XKT Skopsboks- en Boksklub geofen.

Hy verdedig sy titel op 23 Junie teen Justice Siliga tydens die bokstoernooi by die Time Square Casino in Menlyn.

Tydens sy oefening het hy geskerm teen twee amateur boksers, Ihor Shevadzutskyi en Taras Neudachyn (beide van die Okraïne).

Neudachyn het sy professionele debuut onlangs in die Kaap gemaak en Shevadzutskyi sal sy debuut maak by die toernooi by Time Square.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button