News

VIDEO: Otter gryp vrou aan broek en spring in visdam

’n Otter het ’n personeellid van die DBV aan die broek beetgehad en daarna in ’n visdammetjie gaan afkoel.

Die otter het Dinsdagoggend by ’n erf in Mineralia ingehol en later die DBV laat bontstaan om hom te vang.
Hy het eers kalmer geraak toe hy in die gesin se visdammetjie gespring het.

•Die otter is later dieselfde dag buite die dorp naby water losgelaat.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button