News

Valke arresteer ses

Vier verkeerslede en twee polisielede is gister gearresteer tydens die Valke se operasie "take down" in Mpumalanga.

Die operasie, deur lede van die Valke se teen-korrupsie eenheid, het in Nelspruit begin.

Twee verskeerslede en ‘n polisielid van onder andere Middelburg en Belfast is ook gistermiddag gearresteer en sal Maandag in die hof verskyn.

Die ander drie, twee verkeerslede en ‘n polisielid, het reeds in die Komatiepoort Landroshof verskyn.

Borg van R1000 elk is toegestaan.

Die arrestasie volg na aanleiding van bewerings dat die betrokke lede gedurende Aprilmaand omkoopgeld van motoriste op die N4 tussen Komatiepoort en Middelburg aanvaar het.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button