News

Bende wat wiele steel is terug

Die bende wat wiele steel en voertuie dan op plaveiselstene sit, is terug in die dorp!

Laasnag is alvier die wiele van ’n bakkie af gesteel in Koos de la Reystraat in Dennesig en inwoners word gemaan om op die uitkyk te wees vir die booswigte.

Also read: Wiele van slaapwaens af gesteel

•Die afgelope paar jaar is daar al duisende rande se wiele by huise en besighede gesteel.

Also read: Boewe word ryk met inwoners se wiele

• Sowat twee jaar gelede is Mosambiekers gearresteer en gesteelde wiele en ’n boskaravaan teruggevind, maar sedertdien is daar nuwe bendes wat hulle toespits op die steel van wiele.

Also read: R90 000 se wiele by een huis gesteel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button