News

Voorlopige verslag wys Willem het ‘moontlik verdrink’

Die voorlopige verslag van die staatspatoloog in die Willem Kruger ondersoek, dui aan dat hy "moontlik verdrink" het.

Brig. Selvy Mohlala het bevestig dat daar steeds net ‘n geregtelike doodsondersoek in die saak is.

Met hierdie uitslag is daar op hierdie stadium geen sprake van ‘n moontlike moordondersoek nie.

Daar word gewag vir nog uitslae, maar dit kan nog ‘n geruime tyd neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button