News
Twee watermeters laasnag in Dennesig gesteel
Daar is alweer twee watermeters in Dennesig gesteel.
Twee huise langs mekaar in Sipresweg (Dennesig) se watermeters is laasnag gesteel.
Dit blyk dat die watermeters kort voor middernag uitgeruk is.
Daar is al tientalle watermeteters die afgelope jaar in Middelburg gesteel.
- Dennesig en Kanonkop loop omtrent onder diefstalle deur met ook hordes hekmotors wat die afgelope tyd gesteel is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
