Nog 'n watermeter is laasnag in Oosstraat 'gegaps'. Canva Foto: Carmia Jansen van Vuuren.
Louise Ferreira het vanoggend haar dag met ’n soektog na haar watermeter in Oossstraat begin. Hulle was die nuutste slagoffers van die watermeterdiewe!
Louise het met die hulp van haar buurman die spuitfontein gestop deur die water toe te draai.
Middelburg se watermeterdiewe voed steeds die swartmark vir koper en ander metale en wonder almal wanneer die skuldiges vasgetrek gaan word.
‘n Inwoner van Oosstraat was die nuutste teiken van misdaad. Foto: Verskaf.
Daar is pas verneem dat daar ook twee watermeters in Tulipstraat gesteel is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.