Remember with us the online stories of December
December is supposed to be a happy month as it is a festive time, but in Middelburg, it was a sad month for several families.
The four tragic drownings in less than 24 hours shook the whole Middelburg community.
Three women from a church prayer group were swept away by rising water in the Klein Olifants River near the R104 train bridge, and later recovered downstream. The victims included a mother, her sister, and another woman from the group. The same weekend, a 20-year-old man drowned at Athlone Dam. Rescue teams and families faced harrowing conditions, and the incidents have left Middelburg grieving deeply.
Read more here: Train Bridge Tragedy: Behind the scenes | Middelburg Observer

Positiewe gevalle van Bek-en-klouseer hou die boere van Middelburg op hoë gereedheid en is talle plase se kuddes reeds getoets en ingeënt.
Lees meer hier: Bek-en-klouseer hou boere om Middelburg op hoë gereedheid | Middelburg Observer

’n Familie is in rou gedompel nadat ’n man en sy vrou en hul twee maande oue baba in ’n ongeluk op die N4 gesterf het. Hul driejarige seuntjie was nie in die voertuig tydens die ongeluk nie en is die enigste oorlewende in die hele gesin.
Lees meer hier: Driejarige seuntjie se ma, pa en twee maande oue boetie sterf in N4 ongeluk | Middelburg Observer

