Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen by Fast 5-netbaldag

Hoërskool Ben Viljoen netbalspanne eindig in die 10de en sesde plekke onderskeidelik in die Fast 5-netbaldag by Hoërskool Middelburg.

Hoërskool Ben Viljoen se o/15 en o/17-netbalspanne het aan Hoërskool Middelburg se Fast 5-netbaldag deelgeneem.
Ná ’n dag van opwindende netbal, eindig die o/15-span in die algehele 10de plek, met die o/17-span in die algehele sesde plek.

Die o/15’s, afgerig deur me. Hannelie Blok en me. Carla Snyman. Nicke Botha, Carlia Kirchner, Atlegang Sedibane, Koketso Ntobeng, Thabo Nkadineng, Omphile Kgapola, Meané Hancke, Zano Vazi, Kamo Shadung en Katinka Wessels. Foto: Verskaf.

Die uitslae vir die o/15’s is as volg (Ben Viljoen uitslae eerste genoem): 15-19 vs Ligbron, 8-22 vs Ligbron A, 8-22 vs Hoërskool Middelburg, 17-8 vs Delmas, 19-20 vs Hoërskool Generaal Hertzog.
Die uitslae vir die o/17’s is as volg: 9-17 vs Hoërskool Middelburg, 15-7 vs Mandlas, 14-34 vs HTS Middelburg se Rooispan, 16-25 vs HTS Middelburg se Blouspan, 4-19 vs Hoërskool Delmas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button