’n Vragmotor wat chemikalië vervoer het in, het in Kranspoortpas omgeslaan.
Derrick Maidment, 24 Seven Logistics, het die publiek gewaarsku dat die Kranspoort pas tans gesluit is aan die publiek, nadat ’n vragmotor wat chemikalië Vervoer het omgeslaan het.
Dit is tans onbekend hoe lank die pas gesluit gaan wees aan motoriste.
•Louwtjie Swart het op die Traffic Alert WhatsApp groep ook motoriste gewaarsku.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
