Wian Taylor en Coenraad van Wyk van Ingo. Foto: Janine Saayman.
Amper Alles in Groblersdal het groot spesiale aanbiedings en pryse te wen by hul ‘Relaunch Weekend’!
Rudi van der Merwe van Davidsons Boards. Foto: Janine Saayman.
Dié naweek is die herbekendstelling van hul loodgieters- en elektrisiteitsafdeling.
Talle verskaffers van Amper Alles staan gereed met stalletjies om hul produkte ten toon te stel. Indien daar van hierdie produkte aangekoop word, kom die koper dadelik in aanmerking vir die pryse wat gewen kan word.
Energizer se gelukbringer. Foto: Janine Saayman.
Gedurende die vierings sal daar ook ‘pop-a-baloon’-pryse wees wat gewen kan word by die stalletjies.
Inwoners word genooi om Amper Alles te besoek tot 17:00 vandag en more vanaf 07:30 tot 14:00.
Die kinders word ook bederf met springmielies, spookasem en ‘n springkasteel.
Die kinders kan by dié stalletjie gratis springmielies en spookasem kry. Foto: Janine Saayman.
Boereworsrolle word verder teen R30 te koop aangebied deur die AGS barmhartigheidspan voor die ingang van Amper Alles.
Maak ’n draai by Amper Alles, besigtig die verskaffers se stalletjies en staan ’n kans om ‘n prys te wen!
Sibusiso Nhleko van Tork Craft/ Vermont Sales. Foto: Janine Saayman.
Kealeboga Molebalwa van KBC. Foto: Janine Saayman.
Chris Botha van Duram. Foto: Janine Saayman.
Christo Strydom en Jaco Greeff. Foto: Janine Saayman.
Lena Potgieter en Leoni Heydenreich van Rust-oleum. Foto: Janine Saayman.
Thiroshin Moonsamy en Marco Di Bella van Gio. Foto: Janine Saayman.
Xavier Wermuth van Geo Building Plumbing. Foto: Janine Saayman.
Sibongile Mkhabela van Solar First. Foto: Janine Saayman.
Joey du Preez van Bright Star Lighting. Foto: Janine Saayman.
Leon van Rooyen van Waco. Foto: Janine Saayman.
Jaco Kleinhans van Jenfit en Frik du Preez van Amper Alles. Foto: Janine Saayman.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.