Observer Daller
Malies kan spel!
22 leerlinge van Laerskool Marble Hall het deelgeneem aan die Master Spelling Bee kompetisie in Polokwane.
Laerskool Marble Hall het deelgeneem ’n jaarlikse spelkompetisie in Polokwane.
Om voor mense te praat kan senutergend wees, maar om woorde voor ’n saal vol mense te probeer spel, is ongelooflik uitdagend!
Laerskool Marble Hall het 22 graad 5-7 leerders gehad wat deelgeneem het.
Die leerlinge het hul baie goed van hul taak gekwyt.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
