Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen se junior sewes bring beker huistoe
Hoërskool Ben Viljoen se junior- en seniorspanne behaal het goud en silwer teruggebring vanaf die Hoërskool Tom Naudé sewestoernooi.
Hoërskool Ben Viljoen se junior sewesrugbyspan was die kampioene en hul senior span het tweede geëindig tydens die sewestoernooi by Hoërskool Tom Naudé in Polokwane.
Juniorspan se uitslae (wen al hul wedstryde): 46-0 teen Louis Trichardt, 76-0 teen Piet Potgieter, semifinaal met 31-5 teen Ellisras en 31-7 teen Tom Naudé.

Seniorspan se uitslae (wen vier uit vyf wedstryde): 24-10 teen Louis Trichardt, 28-7 teen Tom Naudé, semifinaal met 5-0 teen Ellisras en verloor 20-14 teen Frans du Toit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
