Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoener by SAWMG

Elrie Enslin van Hoërskool Ben Viljoen presteer by Suid-Afrikaanse kampioenskappe van die Western Mounted Games in Parys.

Elrie Enslin, van Hoërskool Ben Viljoen, het aan die SAWMG (Suid-Afrikaanse Western Mounted Games) deelgeneem.

Hierdie kampioenskappe het plaasgevind by die Afridome in Parys, Vrystaat.

Elrie Enslin. Foto: Verskaf.

Sy verwerf ’n vyfde plek uit 31 ruiters in die Fig 8 Flags met ’n tyd van 15.459 sekondes, asook ’n negende plek uit 51 ruiters in die Big-T met ’n tyd van 18.134 sekondes.

In die Single Stake verwerf sy ’n elfde plek met ’n tyd van 11.018 sekondes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button