Observer Daller
Kleine Klitsies hardloop dat dit klap!
Kleuterskool Klouter Klitsies se atlete wys nou reeds hul talente op die atletiekbaan!
Kleuterskool Klouter Klitsies se atletiekbyeenkoms het Vrydag, 24 Januarie, op CVO Gromar Landbou Akademie se baan plaasgevind.
Die dag het in goeie gees plaasgevind, met kleuters, personeel, ouers, leerlinge van CVO Gromar en die gemeenskap wat die baan aangedurf het.
Nóg foto’s en inligting rakende die dag se verrigtinge kan in hierdie week se uitgawe van die Daller gesien word.











At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
