Erin Beeslaar, Elné Barnard en Rian-Li Coetzer. Foto: Verskaf.
Laerskool Marble Hall se Interhuis-atletiekbyeenkoms het Dinsdag, 21 Januarie, plaasgevind met hul atlete wat besonder goed presteer het en leerlinge wat hulle vanaf die pawiljoene met goeie gees aangemoedig het.
Die uitslae en spesiale toekennings vir Junior en Senior Victor en Victrix Ludorums is in hierdie week se uitgawe van die Daller te sien.
Marine Barnard.Lyk die gesigte bekend? Oud-onderwysers kuier saam. Elize Mynhard, Janet Wiese, Erika Jardin, Elsa Malan en Liesel Bronkhorst. Jare lank saam skoolgehou, nou help party net by sport dae.Atlete tree aan vir hul items.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.