Observer Daller

Troupante kraai koning by Interhuis

Die troupante span van Laerskool Julian Muller het die gees- én atletiekbeker gewen by hul Interhuis.

Laerskool Julian Muller se Interhuis atletiekbyeenkoms het Saterdag, 25 Januarie, plaasgevind met leerlinge wat besondere talent en goeie gees gehad het.

Daar is ook verskeie rekords verbeter op die dag.

Die volle uitslae hul interhuis kan in hierdie week se uitgawe van die Daller gesien word.

Atlete het behoorlik uitgehaal en gewys by die interhuis atletiekbyeenkoms. Foto: Janine Saayman.

 

Hekkiesatleet spring hoog oor die hekkies. Foto: Janine Saayman.

 

Die atlete het deelgeneem in goeie gees. Foto: Janine Saayman.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button