Observer Daller
Living Ball besoek Hoërskool Ben Viljoen
Living Ball Ministries het Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal besoek om die Evangelie op ’n lekker manier te verkondig.
Franna Cillie, van Living Ball Ministries, het Hoërskool Ben Viljoen besoek.
Hy het op ’n besondere wyse die leerders motiveer.
Living Ball Ministries is ’n nie-winsgewende organisasie wat sportballe en toerusting gebruik om die Evangelie te verkondig.
Tydens sy besoek het hy ook vir die skool rugby- en netbalballe, asook drie pare rugbytokse geskenk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
