Observer Daller

Wees versigtig: water dam op in pad!

Motoriste wat in Groblersdal ry moet versigtig wees, want water is besig om op te dam op die paaie weens die reën.

In sekere strate van Groblersdal vloei die water gelyk met die randstene as gevolg van die baie reën.

Die damme water wat vorm, is weens blokkasies in die stormwaterdreine en –putte.

Die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaltieit is bewus van die probleem. Daar word reeds verskeie planne beraam om die blokkasies skoon te maak.

Intussen word motoriste gewaarsku om versigtig te ry deur die dorp.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button