Observer Daller
Winterspele skop af
Die BCVO Winterspele het vanoggend vroeg by CVO Gromar afgeskop met rugby-en netbalspelers wat dit op die velde uitspook.
Vandag spook die Oos-Transvaal, Noord-Transvaal, Noord-Kaap en Nood-Wes se rugby-en netbalspanne dit uit op die velde van CVO Gromar.
Die Winterspele het vandag afgeskop, met wedstryde wat eers Saterdag tot ’n einde sal kom.
Daarna sal die top spelers van hierdie spanne dan vir die BCVO nasionale spanne gekies word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
